Dag 10
Dag 10 – Groet mekaar hartlik Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed. Tel my op, Here, en hou my in u liefdevolle arms vas.Beskerm my teen die druk van die dag,en neem die swaar dinge uit my hart weg.Inspireer my met die wete dat ek en Usaam alles kan hanteer.(Stilte)Laat u wil geskied.Amen. Voorbiddingstasie […]