kieskerkadminn

Dag 20

Dag 20 – Vorm saam een liggaam Dit sal vir almal wat die aftelkalender doen ‘n geskenk wees as jy ‘n foto van jou ervaring van die aftelkalender deel. Hoe doen ek dit?Deur ons te “tag” op Facebook of Instagram: @bybelmedia Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Hemelse Vader, ons staan vandag voor Uom u […]

Dag 20 Read More »

Dag 21

Om mekaar lief te hê Oordenking Geliefdes, ons moet mekaar liefhê, want liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is ’n kind van God en ken God – 1 Johannes 4:7. Daar is ’n ou legende oor iemand wat die hemel en die hel besoek het. In die hemel én in die hel was daar tafels wat met allerlei heerlike kossoorte gedek was. Die probleem was egter, op

Dag 21 Read More »