Aan tafel met Jesus – Hoofstuk 3
Hoofstuk 3 Sewe tafels van Pase tot Pinkster Tafel 1 Om God te sien … Lukas 24:13-35 ’n Kaapse Emmaus Ek het eenkeer ’n oproep van ’n ringskollega gekry om my te vertel van ’n jongman wat in ’n hospitaal naby aan my opgeneem is. Die man was baie ernstig siek en die kanse was […]
Aan tafel met Jesus – Hoofstuk 3 Read More »