Toewydingsgebed
Gee ons, o Heer ’n nederige hart dat ons op U sal fokus ’n ruim hart dat ons vir mekaar sal sorg ’n toegewyde hart dat ons altyd gehoorsaam sal leef ’n liefdevolle hart dat ons U en ons naaste sal dien. Ons kan U nooit ten volle ken nie, maar ons kan altyd seker […]