Huiskerk: Esegiël 37 (29 Maart)
Huiskerk Sondag – 29 Maart 2020 Hoekom ‘n huiskerk? Ons weet dat kerk-wees baie meer is as bloot inligting deel; dit gaan oor mense wat mekaar ondersteun, bystaan en versorg. Met die 21 Tuisbly dae weet ons dat die kerkgebou gesluit is, maar die kerk is nog. Dus kom ons, die liggaam van Christus, op […]
Huiskerk: Esegiël 37 (29 Maart) Read More »