Blitsnavorsing Rondte 2: GEMEENTES EN COVID-19
Woensdag, 01 April 2020 Die projek word onderneem deur die Diensgroep Navorsing en Toerusting (Sinode van Wes-Kaapland), in oorleg met predikante oor die hele land, om die konsensus wat na vore kom in die krisis te beskryf. Hierdie is die tweede van drie rondtes. Terugvoer is welkom van almal wat wil saam dink en leer […]
Blitsnavorsing Rondte 2: GEMEENTES EN COVID-19 Read More »