Nooi ander

Oor DinkJeug

Dink saam, bly op hoogte en deel bronne oor jeugwerk! As jy met kinders, tieners en naskoolse jeug werk en geloof vorm, wil DinkJeug jou ondersteun in jou bediening deur oorspronklike artikels en bronne te verskaf. 

Materiaal word geskryf en geproduseer deur bedienaars van gemeentes uit die sinodes Wes-Kaapland, KwaZulu-Natal, Oos-Kaapland en Dinkjeug Noord.