Fairland Gemeente

DIENS WORD VANAF 09H00 LEWENDIG UITGESAAI

DIENS WORD VANAF 09H00 LEWENDIG UITGESKAKEL . SIEN UIT OM U TE VERWELKOM ! Fairland Gemeente bied ‘n Geestelike tuiste vir oud en jonk. Hier is U verseker van Kontekstuele Prediking en Pastorale Versorging van hoogstaande gehalte!!

Gee dankoffer

Elektroniese inbetaling

Elektroniese inbetaling

ABSA | Tak: 632-005 | Rek no. 570 580 604

Nooi ander

Share on facebook
Share on twitter
Share on whatsapp

Eredienste

Eredienste word normaalweg regstreeks uitgesaai, maar vir die duur van die 21-dae van afsondering word dit vooraf opgeneem en hier beskikbaar gemaak met die oog op Sondag.