Kraggakamma Gemeente

Volledige Nagmaal Erediens (7 Junie) - Volharding

Sondag se Tema: Volharding ‘n Volledige Nagmaal Erediens sal Sondag, 7 Junie om 08h00 beskikbaar wees! Stacy Frazenburg – Skriflesing vanuit Genesis 22:1-19 Rian Viljoen – ‘n Gebed vir ons land Lofsang en Aanbidding – Karl Lokotsch, Frans Kraus en Jannie Peens Deon Els – Boodskap Kyk gerus ook op FACEBOOK. Maak seker jy “SUBSCRIBE” sodat jy niks mis nie.

Gee dankoffer

Elektroniese inbetaling

Elektroniese inbetaling

ABSA | Tak: 632-005 | Rek no. 1400590091

Gee dankoffer

Snapscan

Nooi ander

Share on facebook
Share on twitter
Share on whatsapp

Eredienste

Die boodskap word vooraf opgeneem en hier beskikbaar gemaak met die oog op Sondag.