Nooi ander

Eredienste

Eredienste word normaalweg om 9:00 regstreeks uitgesaai, maar vir die duur van die 21-dae van afsondering word dit vooraf opgeneem en hier beskikbaar gemaak met die oog op Sondag.