NG Gemeente Harrismith DIE WEG | Sondag 20 September Jesus het die bekendste beweging van alle tye begin. Aanvanklik was dit die WEG genoem, ‘n manier van leef, ‘n weg tot lewe, wat ons as gelowiges weer nuut moet ontdek. Luister gerus. Kategese Graad 1-3 Graad 4-6 Graad 7-8 Graad 9-11 Gee dankoffer Elektroniese inbetaling Elektroniese inbetaling ABSA | Tak: 334-633 | Rek no. 910580019 Nooi ander Eredienste Die boodskap word vooraf opgeneem en hier beskikbaar gemaak met die oog op Sondag. Kontak ons 082 459 2134 ngkharrismith@gmail.com ngkhs.co.za facebook