NG Gemeente Overkruin

Sondag 5 Julie 2020 - Aandkerk - Ds Heinrich Carstens

Vanaand gesels ons oor die vraag: Hoeveel is genoeg? Jy is ook welkom om ons te join vir ‘n Zoomgesprek om 19:00. Sien die video vir meer inligting oor die skakels na die Zoomgesprek. Besoek gerus ons gemeente se webtuiste by www.ngoverkruin.org.za vir MP3-klankbaan. Vir enige navrae kontak asseblief vir ds Heinrich Carstens by 083 566 1490.

Gee dankoffer

Elektroniese inbetaling

Elektroniese inbetaling

ABSA | Tak: 632-005 | Rek no. 5260 142 552

Gee dankoffer

Snapscan

Nooi ander

Share on facebook
Share on twitter
Share on whatsapp

Eredienste

Die boodskap word vooraf opgeneem en hier beskikbaar gemaak met die oog op Sondag.