NG Gemeente Smithfield

Gegrendel Stories: Jeremia in Klaagliedere

Hierdie is ons tweede laaste diens in die reeks Gegrendel Stories. Volgende week sluit ons Gegrendel Stories af met Ester. In hierdie diens kyk ons na Jeremia in die lig van Klaagliedere. Ons gaan saam met Jeremia deur die verskillende emosies wat hy beleef het. Ten spyte van al hierdie trauma hoor ons die Here antwoord “Moenie bang wees nie…”

Gee dankoffer

Elektroniese inbetaling

Elektroniese inbetaling

ABSA | Tak: 632-005 | Rek no. 268 058 0017

Nooi ander

Eredienste

Die boodskap word vooraf opgeneem en hier beskikbaar gemaak met die oog op Sondag.

Kontak ons