NG Horison

5 Julie 2020 - Jesus nooi ons!

Lees die preek (bevat ook die afkondigings): https://www.nghorison.com/preke/erediens-5-julie-2020-jesus-se-uitnodiging-aan-ons Die afgelope paar weke het ons hard gewerk om ons webtuiste in te rig vir ons entrepreneurs. Van hulle is jonk en bied dienste aan soos ballet of elektriese werk. Ander verkoop ontbytpap wat hulle self ontwikkel het en nog een het ‘n kleuterskool. Hulle is divers maar het ‘n passie vir wat hulle doen. Ondersteun hulle. Ons webtuiste vertel jou meer van hulle en jy kan ook direk met hulle kontak maak deur te bel of e-pos, asook om hul webtuistes te besoek: https://www.nghorison.com/

Gee dankoffer

Elektroniese inbetaling

Elektroniese inbetaling

Nedbank | Tak: 191-905 | Rek no. 100 752 8052

Nooi ander

Eredienste

Die boodskap word vooraf opgeneem en hier beskikbaar gemaak met die oog op Sondag.