NG Kerk Alkmaar

Filippense 4:8-9... 15 November 2020 (Johannes van der Merwe)

Filippense 4:8-9 – 15 November 2020 (Johannes van der Merwe) Drie-ledige “proses” – dink,doen, wees… Dit is die begin van week 5 van ons tema uit Filippense. Kyk gerus elke dag op youtube of ons facebook-blad @alkmaar.ngk vir daaglikse kort oordenkings (4 min) wat by die tema aansluit. Meer inligting oor die tema en ons gemeente op ons webblad www.alkmaar.co.za NG Kerk Alkmaar – ‘n Gemeente wat omgee.

Gee dankoffer

Snapscan

Snapscan

Nooi ander

Share on facebook
Share on twitter
Share on whatsapp

Eredienste

Die boodskap word vooraf opgeneem en hier beskikbaar gemaak met die oog op Sondag.