NG Kerk Marquard Erediens 2020-05-17 – Die Almagtige Skepper Ons glo in God die Vader, die ALMAGTIGE SKEPPER van die hemel en die aarde… Wat beteken dit vir jou? Hierdie Sondag gesels on meer daaroor. Gee dankoffer Elektroniese inbetaling Elektroniese inbetaling FNB | Tak: 230-636 | Rek no. 6202 6876 055 Nooi ander Share on facebook Share on twitter Share on whatsapp Eredienste Die boodskap word vooraf opgeneem en hier beskikbaar gemaak met die oog op Sondag. Kontak ons 079 879 7868 ngkerkmarquard@telkomsa.net facebook