NG Kerk Stad op die Berg

Virtuele Erediens: Sondag 14 Februarie 2021

Welkom by vanoggend se Virtuele Erediens. Vandag gebruik ons Nagmaal in ons normale Erediens. Jy word ook aangemoedig om self Nagmaal te gebruik waar jy is. Die diens word gelei deur Ds. Jan Pretorius,met skrifesing uit Eksodus 12.

Gee dankoffer

Elektroniese inbetaling

Elektroniese inbetaling

ABSA | Tak: 334-149 | Rek no. 1000 000 317

Gee dankoffer

Snapscan

Snapscan

Nooi ander

Share on facebook
Share on twitter
Share on whatsapp

Eredienste

Die boodskap word vooraf opgeneem en hier beskikbaar gemaak met die oog op Sondag.

Kontak ons