NG Moedergemeente Mosselbaai

Pinkstersondag | 31 Mei 2020

In vandag se diens sluit ons die Pinksterreeks af met Nagmaal as ons gesels oor die bekende Handelinge 2 teks oor die uitstorting van die Heilige Gees. Kry gerus vir jou brood en wyn/druiwesap gereed om saam met ons te deel aan die Nagmaal.

Gee dankoffer

Elektroniese inbetaling

Elektroniese inbetaling

ABSA | Tak: 632-005 | Rek no. 2070580023

Gee dankoffer

Snapscan

Snapscan

Nooi ander

Share on facebook
Share on twitter
Share on whatsapp

Eredienste

Die boodskap word vooraf opgeneem en hier beskikbaar gemaak met die oog op Sondag.