NG Elarduspark

Aanlyn Erediens | Die Oorspronklike Jesus - Deel 2 | Ds Danie Vermaak

Ons vier Seniorsondag en nooi alle seniors uit om na ons aanlyn erediens te kyk! Ds Danie Vermaak gaan verder kyk na die tema: Die Oorspronklike Jesus en gesels oor Jesus wat ons begelei om van solidariteit met ons bloed familie te skuif na solidariteit met die Koninkryk. Hy lees uit Lukas 12:49-53. Ons sien uit dat jy by ons aansluit!

Gee dankoffer

Snapscan

Gee dankoffer

Elektroniese inbetaling

Elektroniese inbetaling

ABSA | Tak: 631-245 | Rek no. 150 058 0174

Gee dankoffer

Zapper

Zapper

Nooi ander

Eredienste

Die boodskap word vooraf opgeneem en hier beskikbaar gemaak met die oog op Sondag.