kieskerkadmin

Fontainebleau Gemeenskapskerk

GEMEENTERAAD BESLUIT OOR BYEENKOMSTE ONDER 50 Geliefdes In ons pastorale brief van 17 Maart het die Gemeenteraad besluit dat, hoewel dit toelaatbaar was om in groepe kleiner as 100 te ontmoet, ons die eredienste en alle gemeenteaktiwiteite op die kerkterrein kanselleer. Ons het ons teologiese refleksie hieroor gegrond op naasteliefde en lydsaamheid tesame met die groter […]

Fontainebleau Gemeenskapskerk Read More »

Gemeente-toolkit

Toolkit vir gemeentes Gemeenskapsbetrokkenheid in krisistye Inleiding: Gereedskapkis Kern-info: Wat is aan die gebeur? Kyk breër: Waarom gebeur dit? Onderskeiding: Hoe maak ‘n mens sin hieruit? Aksie: Wat moet nou gebeur? Maak kontak en dra by https://youtu.be/Swrr7RIYDKs Covid-19 is niks anders nie as ’n troefkaart wat nie net die kerk nie, maar die ganse mensdom

Gemeente-toolkit Read More »