Ulrich Ohlhoff

God het my wonderlik gemaak

Welkom by vandag se les: Ons is wonderlik gemaak Hierdie les dien as kategese en kinderkerk vir die graad 1-3 kinders, maar kleuters sal ook daarby kan aanklank vind. In hierdie les sal die grootste gedeelte van die les uit die onderstaande video bestaan. Kyk en luister mooi. Daar is ook bykomende inligting en besprekingsvrae […]

God het my wonderlik gemaak Read More »

Sadrag, Mesag en Abednego

Welkom by vandag se les Ons hoop jy gaan vandag se les baie geniet. Kyk die video vir ‘n inleiding en lees daarna die res van die les deur.  https://youtu.be/8AFHlaKJTg8 Ek hoop julle het die video geniet. Jy is welkom om nou saam met jou gesin die hele storie te lees uit Daniël 3.  God

Sadrag, Mesag en Abednego Read More »

Die 4 Soli’s

Welkom by vandag se les Dit is belangrik dat jy elke gedeelte van hierdie les sal deurgaan. Kyk die video as inleiding en lees daarna die res van die les deur.  https://youtu.be/m0YkLyNE3bo Die 4 hoekstene van ons geloof Die video was kort, maar het eintlik baie inligting ingehad. Ek hoop jy het mooi opgelet. Hier

Die 4 Soli’s Read More »

Stiltetyd – Les 9

Welkom by vandag se les. Vir jou om hierdie les bevredigend te vind is dit belangrik dat jy alle elemente van die les sal deurwerk. Kyk die video as inleiding tot jou les en lees daarna die res van die les deur.  https://youtu.be/xHI-LdwCiOg Stiltetyd Stiltetyd is ‘n baie belangrike geloofsgewoonte, wat deel van jou lewe

Stiltetyd – Les 9 Read More »