Kerkbode: Leierskap en pastoraat
Twee Kerkbode-artikels wat gemeenteleiers dalk sal intresseer. WENKE VIR VIRTUELE PASTORAAT Daar is ’n nuwe land wat ons almal betree. Ek hou daarvan om daaraan te dink as die land van die Korona-kuberruimte. En soos by enige land, kry ons ’n stempel vir elke grens waardeur ons beweeg. Die meeste van ons het al die […]
Kerkbode: Leierskap en pastoraat Read More »