Afsonderingskalender

Dag 16

Dag 16 – Spoor mekaar aan Dit sal vir almal wat die aftelkalender doen ‘n geskenk wees as jy ‘n foto van jou ervaring van die aftelkalender deel. Hoe doen ek dit?Deur ons te “tag” op Facebook of Instagram: @bybelmedia Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Hemelse Vader,ons sê dankie vir hierdie pragtige dag.Ons bid […]

Dag 16 Read More »

Dag 17

Dag 17 – Bid vir mekaar Dit sal vir almal wat die aftelkalender doen ‘n geskenk wees as jy ‘n foto van jou ervaring van die aftelkalender deel. Hoe doen ek dit?Deur ons te “tag” op Facebook of Instagram: @bybelmedia Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Here, die opstanding van u Seun het aan ons

Dag 17 Read More »

Dag 18

Dag 18 – Aanbid God saam Dit sal vir almal wat die aftelkalender doen ‘n geskenk wees as jy ‘n foto van jou ervaring van die aftelkalender deel. Hoe doen ek dit?Deur ons te “tag” op Facebook of Instagram: @bybelmedia Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Daar is niemand soos U nie, Here.U is wonderbaarlik

Dag 18 Read More »

Dag 19

Dag 19 – Wees eensgesind onder mekaar Dit sal vir almal wat die aftelkalender doen ‘n geskenk wees as jy ‘n foto van jou ervaring van die aftelkalender deel. Hoe doen ek dit?Deur ons te “tag” op Facebook of Instagram: @bybelmedia Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Vader, maak ons almal in die liggaam van

Dag 19 Read More »

Dag 20

Dag 20 – Vorm saam een liggaam Dit sal vir almal wat die aftelkalender doen ‘n geskenk wees as jy ‘n foto van jou ervaring van die aftelkalender deel. Hoe doen ek dit?Deur ons te “tag” op Facebook of Instagram: @bybelmedia Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Hemelse Vader, ons staan vandag voor Uom u

Dag 20 Read More »

Dag 21

Om mekaar lief te hê Oordenking Geliefdes, ons moet mekaar liefhê, want liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is ’n kind van God en ken God – 1 Johannes 4:7. Daar is ’n ou legende oor iemand wat die hemel en die hel besoek het. In die hemel én in die hel was daar tafels wat met allerlei heerlike kossoorte gedek was. Die probleem was egter, op

Dag 21 Read More »