Liturgie vir ongekarteerde tye

Liturgie vir Ongekarteerde Tye

https://www.youtube.com/watch?v=ThxIjk8PRN0https://www.youtube.com/watch?v=Rl4OmNw9Le0https://www.youtube.com/watch?v=YUWtqiKqKQI

Ontdekkings in die erediens

Hoofstuk 5 ONTDEK DIE EIE-AARD VAN GEREFORMEERDE EREDIENS Dirkie Smit Wat is die eie-aard van gereformeerde erediens? Wat is onverhandelbaar aan gereformeerde erediens en aanbidding, só karakteristiek gereformeerd, só wesenlik, só eiendomlik en sentraal, dat as dít verwaarloos sou word of sou verdwyn die erediens se gereformeerde karakter oor daarmee verlore sou wees?, só word …

Ontdekkings in die erediens Read More »

Ongekaart (Hoofstukke 2, 18)

Hoofstuk 2 Swerwers met ’n Swerfgenoot Cas Wepener Sommige mense is van mening dat die lewe ’n reis is. Hulle is gelukkig om die lewe so te kan beskou, want om die lewe as ’n reis te kan eien, beteken jy sien ’n roete, ’n gekarteerde weg met ’n begin, middel en einde. In die …

Ongekaart (Hoofstukke 2, 18) Read More »

Daar is meer

Hoofstuk 3 Voorbeelde van liturgieë vir vierings as getuienis van die opstanding Christelike liturgieë en rituele by die dood funksioneer as deel van ’n groter geheel. As die dood as die voltooiing van ’n reis gesien word en liturgiese rituele die einde van die reis op aarde merk, is daar ander liturgiese rituele wat ook …

Daar is meer Read More »