Afsonderingskalender

Dag 21

Dag 21 – Wees eensgesind en nederig Dit sal vir almal wat die aftelkalender doen ‘n geskenk wees as jy ‘n foto van jou ervaring van die aftelkalender deel. Hoe doen ek dit?Deur ons te “tag” op Facebook of Instagram: @bybelmedia Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Vader,In Miga 6:8 sê U: “Mens, die Here het […]

Dag 21 Read More »

Day 7

Day 7 – Offer hospitality to one another Morning prayer Start you day with this prayer Give us, o LordA humble heartThat we may focus on You A spacious heartSo that we will care for one another A dedicated heartSo that we will live obediently A loving heartSo that we will serve You and our

Day 7 Read More »

Dag test

Dag Toets Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  In hierdie tyd van groot onsekerheid is daar een ding wat ons verseker weet: Vir die volgende 21 dae gaan ons baie tyd saam met ons huismense deurbring. Dit gee ons dalk die tyd om ’n paar nuwe huisgewoontes te skep en op hierdie manier vir

Dag test Read More »

Dag-3b

Om mekaar lief te hê Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Omdat U niks anders is nie as Liefde aanvaar ons nou hierdie selfopofferende, selfontledigende Liefde en verbly ons daarin.  (Stilte) Laat u wil geskied. Amen. Voorbiddingstasie Gebruik hierdie simbool om jou gebed te rig vir die dag. Simbool: Leë pilhouertjie Instruksies: Skep ‘n

Dag-3b Read More »

Dag 21

Om mekaar lief te hê Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  ‘n Gebed vir Christene tydens afsondering Here Jesus Christus, Seun van God, soos U een is met die Vader en die Heilige Gees, is U ook een met ons elkeen. Ons bely en verkondig nou ons diep en volkome eenheid met U.  (Stilte) Laat u

Dag 21 Read More »

Dag 5

Dag 5 – Moenie op mekaar afgunstig wees nie Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Gee wysheid aan almal in leierskapposisies. Gee aan hulle ’n luisterende oor. Vergewe hulle en ons wanneer ons nie u wil doen nie. Genees die aarde en almal wat daarop woon. Vernuwe ons harte, ons denke en ons gees

Dag 5 Read More »