kieskerkadminn

Dag 21

Om mekaar lief te hê Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  ‘n Gebed vir Christene tydens afsondering Here Jesus Christus, Seun van God, soos U een is met die Vader en die Heilige Gees, is U ook een met ons elkeen. Ons bely en verkondig nou ons diep en volkome eenheid met U.  (Stilte) Laat u

Dag 21 Read More »

Dag 5

Dag 5 – Moenie op mekaar afgunstig wees nie Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Gee wysheid aan almal in leierskapposisies. Gee aan hulle ’n luisterende oor. Vergewe hulle en ons wanneer ons nie u wil doen nie. Genees die aarde en almal wat daarop woon. Vernuwe ons harte, ons denke en ons gees

Dag 5 Read More »

Dag 6

Dag 6 – Om na mekaar om te sien Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  ’n Gebed vir Christene tydens gedwonge afsonderingHere Jesus Christus, Seun van God,soos U een is met die Vader en die Heilige Gees,is U ook een met ons elkeen.Ons bely en verkondig nou ons diep en volkome eenheid met U. (Stilte)Laat

Dag 6 Read More »

Dag 7

Dag 7 – Wees gasvry teenoor mekaar Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Gee ons, o Heer,’n nederige hartdat ons op U sal fokus ’n ruim hartdat ons vir mekaar sal sorg ’n toegewyde hartdat ons altyd gehoorsaam sal leef ’n liefdevolle hartdat ons U en ons naaste sal dien. Ons kan U nooit

Dag 7 Read More »

Dag 8

Dag 8 – Praat onder mekaar die waarheid Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Here, gee vandag aan ons die wysheid om te doen wat reg is.In enige situasie waarin ons is, vra ons dat U vir ons die wysheid sal gee om die beste besluite te neem oor wat ons sal doen en sê.(Stilte)Laat u wil

Dag 8 Read More »

Dag 9

Dag 9 – Help mekaar op die regte pad Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  U liefde …gee ons vergifnis en vryheidvan alles wat ons vasbinden bind ons aan mekaaren aan U U roepingfluister vir onsaanmoedigings en geskenkeop ons paden trek ons nader aan U –die bron van alle goedheid(Stilte)Laat u wil geskied.Amen. Voorbiddingstasie

Dag 9 Read More »