Afsonderingskalender

Dag 6

Dag 6 – Om na mekaar om te sien Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  ’n Gebed vir Christene tydens gedwonge afsonderingHere Jesus Christus, Seun van God,soos U een is met die Vader en die Heilige Gees,is U ook een met ons elkeen.Ons bely en verkondig nou ons diep en volkome eenheid met U. (Stilte)Laat […]

Dag 6 Read More »

Dag 7

Dag 7 – Wees gasvry teenoor mekaar Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Gee ons, o Heer,’n nederige hartdat ons op U sal fokus ’n ruim hartdat ons vir mekaar sal sorg ’n toegewyde hartdat ons altyd gehoorsaam sal leef ’n liefdevolle hartdat ons U en ons naaste sal dien. Ons kan U nooit

Dag 7 Read More »

Dag 8

Dag 8 – Praat onder mekaar die waarheid Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Here, gee vandag aan ons die wysheid om te doen wat reg is.In enige situasie waarin ons is, vra ons dat U vir ons die wysheid sal gee om die beste besluite te neem oor wat ons sal doen en sê.(Stilte)Laat u wil

Dag 8 Read More »

Dag 9

Dag 9 – Help mekaar op die regte pad Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  U liefde …gee ons vergifnis en vryheidvan alles wat ons vasbinden bind ons aan mekaaren aan U U roepingfluister vir onsaanmoedigings en geskenkeop ons paden trek ons nader aan U –die bron van alle goedheid(Stilte)Laat u wil geskied.Amen. Voorbiddingstasie

Dag 9 Read More »

Dag 10

Dag 10 – Groet mekaar hartlik Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Tel my op, Here, en hou my in u liefdevolle arms vas.Beskerm my teen die druk van die dag,en neem die swaar dinge uit my hart weg.Inspireer my met die wete dat ek en Usaam alles kan hanteer.(Stilte)Laat u wil geskied.Amen. Voorbiddingstasie

Dag 10 Read More »

Dag 11

Dag 11 – Wees aan mekaar onderdanig Dit sal vir almal wat die aftelkalender doen ‘n geskenk wees as jy ‘n foto van jou ervaring van die aftelkalender deel. Hoe doen ek dit? Deur ons te “tag” op Facebook of Instagram: @bybelmedia Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Vader, verlig my denke met waarheid;steek

Dag 11 Read More »

Dag 12

Dag 12 – Dien mekaar Dit sal vir almal wat die aftelkalender doen ‘n geskenk wees as jy ‘n foto van jou ervaring van die aftelkalender deel. Hoe doen ek dit?Deur ons te “tag” op Facebook of Instagram: @bybelmedia Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Here, help my, wanneer hierdie dag nou begin,om lief te

Dag 12 Read More »

Dag 13

Dag 13 – Liefde vir mekaar en ander Dit sal vir almal wat die aftelkalender doen ‘n geskenk wees as jy ‘n foto van jou ervaring van die aftelkalender deel. Hoe doen ek dit?Deur ons te “tag” op Facebook of Instagram: @bybelmedia Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Heilige God,U het my na u beeld

Dag 13 Read More »

Dag 14

Dag 14 – Wees hartlik lief vir mekaar Dit sal vir almal wat die aftelkalender doen ‘n geskenk wees as jy ‘n foto van jou ervaring van die aftelkalender deel. Hoe doen ek dit?Deur ons te “tag” op Facebook of Instagram: @bybelmedia Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Vader, dankie dat u genade elke oggend

Dag 14 Read More »

Dag 15

Dag 15 – Moet mekaar nie veroordeel nie Dit sal vir almal wat die aftelkalender doen ‘n geskenk wees as jy ‘n foto van jou ervaring van die aftelkalender deel. Hoe doen ek dit?Deur ons te “tag” op Facebook of Instagram: @bybelmedia Oggendgebed Begin jou dag met hierdie gebed.  Vader, u Seun het so swaar gely,

Dag 15 Read More »