Dag 49
Dag 49 – Slaap elke nag in die Here se arms Dit sal vir almal wat die aftelkalender doen ‘n geskenk wees as jy ‘n foto van jou ervaring van die aftelkalender deel. Hoe doen ek dit? Deur ons te “tag” op Facebook of Instagram: @bybelmedia Gebed vir die week Begin jou dag met hierdie gebed. […]